Turksvy

Opuntia ficus-indica
Baie van die meer as 300 soorte turksvye is pesplante. Hulle is droogtebestand en groei baie maklik.

Die doringlose variëteit Opuntia ficus-indica is ’n treffende struik wat tot 6 meter hoog raak. Die blomme is geel. Die blomme word vervang met heerlike, eetbare vrugte. Die vrugte is groengeel of donkerrooi as hulle ryp is.

(foto: Zeynel Cebeci)

Lewer kommentaar

Leave a Reply