BlommePlante wat in die winter begin blom en nou gesaai kan word is Calendulas, Yslandse papawers, nemesia, violas, gesiggies, vilette, Sweet William en Aquilegia.Behandel jou grasperk teen ruspes.Breek gereeld die dooie knoppe uit van jou rose om nuwe blomknoppe te stimuleer.Kyk uit vir swartvlek en poeieragtige meeldou op jou rose se blare. As jy tekens …
Kategorie Argiewe:Vrugte
Perskes
Daar is verskillende perskes, almal gewild weens hul heerlike geur en omdat hulle oor so ‘n lang tydperk dra.Die ideale klimaat is ‘n warm somer en koue winter. Indien die winter nie koud genoeg is nie is die bome traag om te bot. Indien jy nie in ‘n ideale gebied woon nie moet jy kultivars …
Grenadellas
Passiflora edulis Die grenadella sal in enige grond groei wat goed dreineer. Moet nie die grond om die plant bewerk nie. Gooi eenvoudig kompos om die plant. Aan die begin van Mei en einde Augustus strooi jy 120 g 3:1:5 om die wortelarea. Die pers grenadella wat algemeen voorkom in Suid-Afrika hou nie van ryp …
Suurlemoene
Citrus limon Die grond waarin ‘n suurlemoenboom staan is van groot belang. Die bome se wortels het baie meer suurstof nodig as ander bome. Die grond moet dus baie goed dreineer. Die suurlemoenboom hou nie van ryp nie. Sorg dat jou boom beskut is wanneer jy in ‘n gebied woon met baie ryp. Gee gereeld …
Vrugte
A Aarbeie Aarbeie, hoe om dit te plant Appelkose Appelliefies Appels Avokado’s B Boomtamaties D Die plant van vrugtebome Druiwe F Frambose G Grenadellas H Hoe om saad te saai K Kiwivrugte Koejawel Kwepers M Mango’s Moerbeie P Papajas Pere Perskes Piesangs Pynappelkoejawels Pynappels – maklike manier om jou eie te kweek S Saad saai …
