Morus nigraIndien jy in die warmer dele van Suid-Afrika woon moet jy die Kaapse moerbei plant wat goed sal aard, die Engelse moerbei is geskik vir koeler dele.Moerbeie hou van goedgedreineerde grond, maar sal in enige grond groei solank hulle die nodige voeding en water kry. Indien die grond nie vrugbaar is nie moet jy …
Kategorie Argiewe:Vrugte
Youngbessie
Rubus ursinusYoungbessies moet opgelei word. Die maklikste is om dit sommer teen ‘n heining of muur te plant.Die grond moet goed dreineer en verryk word met kompos. Dit is ook belangrik om te weet dat die plante nie kwaai ryp en wind kan verdra nie. Berei die grond voor soos vir vrugtebome. Daar moet ‘n …
Druiwe
Vitis viniferaIndien ons kan veralgemeen oor alle druifsoorte kan ons sê wingerd hou van diep vrugbare grond met ‘n pH van tussen 5,5 en 6,5. Goeie dreinering is ook belangrik. Superfosfaat moet bygewerk word wanneer jy die stokke plant.Indien jy die stokke van steggies gekry het, moet jy dit met die oorspronklike snit net onder …
Kwepers
Cydonia oblongaSoos met pere het Jan van Riebeeck ook kwepers na Suid-Afrika gebring. Dit was net so belowend soos die pere, want kwepers groei omtrent op enige plek – net nie subtropiese areas nie.Goed gedreineerde grond is die beste, hoewel die kweperboom in enige grond sal groei – selfs brakgrond.Dit kan in ‘n vlak gat …
Pere
Pyrus communisJan van Riebeeck was die eerste om pere in Suid-Afrika te plant, een van die min vrugte wat destyds suksesvol aan die Kaap gegroei het.Pere hou van baie koue winters en matige somers. Wat die grond betref maak dit nie saak nie. Hulle groei in enige grond, maar sanderige grond moet mis of kompos …
Appels
Malus pumila Appels hou van koue areas. Die tipe grond maak nie soseer saak nie, dit moet net goed dreineer. Plant die bome soos voorgestel vir alle vrugtebome. Jong bome moet gereeld natgemaak word, om hulle goed te vestig. Wanneer die boom bloeisels of vrugte dra moet dit ten minste elke week natgemaak word. In …
Die plant van vrugtebome
Plant vrugtebome net so diep as wat dit in die kwekery gestaan het – dit sluit wingerdstokke in. Wingerdstokke wat van steggies gekweek is, moet met die oorspronklike steggie onder die grond geplant word.Voor jy die boom uitplant moet die grond waarin dit staan deeglik natgemaak word. Sit die houer met boom en al in …
Appelkose
Prunus armeniacaBehalwe dat dit vrugte verskaf is appelkoosbome ook goeie skadubome en verskaf die bloeisels ‘n mooi skouspel.Die bome moet in diep, vrugbare grond wat maklik dreineer geplant word.Tydens droogte moet die boom ten minste elke 3 weke goed natgemaak word. Wanneer die boom begin bot kan jy dit elke week water gee.Met die boom …
Hoe om saad te saai
Saad kan in bakke of beddings gesaai word en later uitgeplant word, of direk waar die plant benodig word. Dit is beter om saad in bakke of ander geskikte houers te saai omdat jy dan kan sorg vir the beste toestande vir optimum ontkieming.’n Geskikte houer in sterk, nie vlakker as 100mm nie, met genoeg …
Aarbeie
Aarbeie is van Europese oorsprong en verkies ‘n matige klimaat met suur grond. Die geskikste grond is sanderige leem met baie mis. Dit moet goed dreineer.Wanneer jy die klein plantjies plant moet jy 22 cm tussen die plante laat en 60 cm tussen die rye. Plant die plantjies so dat die kroon gelyk is met …
