Morus nigra
Indien jy in die warmer dele van Suid-Afrika woon moet jy die Kaapse moerbei plant wat goed sal aard, die Engelse moerbei is geskik vir koeler dele.
Moerbeie hou van goedgedreineerde grond, maar sal in enige grond groei solank hulle die nodige voeding en water kry. Indien die grond nie vrugbaar is nie moet jy die moerbeie plant soos alle ander vrugtebome. Onthou dat daar ‘n deklaag kompos om die boom gegooi moet word in sulke gevalle.
Gee die boom 250 g 3:1:5 elke jaar nadat die vrugte geoes is. Vermeerder dit met 50 g elke jaar tot dit 3,5 kg is.
(foto H Zell)


Hie ver van ñ gebou kan die moerbeiboom geplant wird wat ia die wortelstelsel danjie
Hoever van n gebou moet die moerbeiboom geplant word het dit n agresiewe wortelstelsel