Die polisie het ‘n trop honde gevind in Bellville, Kaapstad, wat vermoedelik gesteel is. Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die beweerde smokkel van honde na Angola.