Roes

Maak ‘n oplossing van helfte Jeyes Fluid en helfte water en gooi of spuit dit oor die aangetaste dele waar roes voorkom.

Meng water en tabakstof tot dit soos flou tee lyk. Was die plante hiermee. Gooi ook die water op die wortels.

Lewer kommentaar

Leave a Reply