Kerrieboom

Murraya koenigii

Die plant kom oorspronklik uit die tropiese dele van Asië. Die blare word gebruik in Oosterse geregte.

Die plant verkies ‘n sonnige posisie, maar sal ook in die half-skadu groei.

Gee gereeld water.

(foto Muhammad Mahdi Karim)

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Ek het ‘n “Curry Leaf” struik. Op die oomblik is dit +- meter hoog en ek bedek dit met ou mieliesakke teen die winterkoue, In die winter die blare verwelk en die takke bly nog steeds groen. Hierdie blare word hoofsaaklik gebruik vir die Asiër disse. Ek is woonagtig in JHB. en wil weet of hierdie struik nog groter kan word en die komende winters sal oorleef sonder winterbedekking?

  2. Dit wat jy reeds doen behoort genoeg te wees om die plant te help om die winter te oorleef. Onthou om nie die plant te veel water en voeding te gee in die winter nie. Ek dink jou plant kan nog so plus/minus ‘n halwe meter groei.

Lewer kommentaar

Leave a Reply