Turraea obtusifolia

Die kleinkanferfoelieboom word tot 3 meter hoog en hou van goed dreineerbare grond. Dit het mooi wit blomme wat in die lente verskyn en opgevolg word deur rooi bessies.

Die boom kom regoor Suid-Afrika voor en kan ook soos ’n struik gesnoei word.

(foto: Bernard Dupont)

Lewer kommentaar

Leave a Reply