Veltheimia capensis

’n Bolplant wat inheems is aan die Wes-Kaap. Die boslelie het blink, breë blougroen blare met golwende rante.

Die plante hou van skaduplekke onder groot bome met ryk, dreineerbare grond. Die boslelie word tot 400 mm hoog en dra roomgeel of bleekpienk blomme in die lente.

Lewer kommentaar

Leave a Reply