Volgens Kanadese navorsers verbonde aan die Baycrest Hospitaal in Toronto is die ware pad na ’n skerp geheue nie sudoku of appelasyn nie — dis voëlkyk … met ’n verkyker.