Calonectris leucomelas
’n Uiters seldsame besoeker aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël lyk baie soos die geelbekpylstormvoël, maar het meer wit op die gesig en die kop is meer gestreep.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
