Antoinette Murdoch vertel meer van die JAG Eeufees.
Sleutelwoord Argiewe:Claude Monet
Picasso se vroue bly duur
Pablo Picasso se olieverf skildery “Les femmes d’Alger” is gister vir ’n rekordbedrag verkoop na ‘n verwoede gebieëry tussen vyf voornemende kopers tydens ’n veiling by Christie’s in New York.
Skilderye weg uit Kunsthal Rotterdam
Verskeie waardevolle skilderye is uit die museum Kunsthal Rotterdam gesteel.
Gesteelde Monet gevind
Die Franse skilder Claude Monet se “Beach in Pourville” is in September 2000 uit die nasionale museum in Poznan, Pole gesteel.
