Gesteelde Monet gevind

Die Franse skilder Claude Monet se “Beach in Pourville” is in September 2000 uit die nasionale museum in Poznan, Pole gesteel. Ten tyde van die diefstal was die skildery ongeveer $1 miljoen (sowat R7,8 miljoen) werd.

Die polisie in Pole het verlede week ‘n 41-jarige man in hegtenis geneem nadat die skildery in sy besit gevind is.

Lewer kommentaar

Leave a Reply