Die vliegtuig waarin die Poolse president Lech Kaczynski was, het vanoggend neergestort op pad van Pole na Rusland.
Sleutelwoord Argiewe:Pole
Gesteelde Monet gevind
Die Franse skilder Claude Monet se “Beach in Pourville” is in September 2000 uit die nasionale museum in Poznan, Pole gesteel.
