Poolse president sterf in vlugramp

Die vliegtuig waarin die Poolse president Lech Kaczynski was, het vanoggend neergestort op pad van Pole na Rusland.

Verskeie openbare figure van Pole was onder die 96 passasiers wat gesterf het. Die president se vrou het ook in die ongeluk gesterf.

Die presidentspaar laat een dogter, Marta agter.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply