The Sound of Music
Roekeloos
7 Maart
Roekeloos
7 Maart
Gebaseer op die memoirs van Maria von Trapp, vertel The Sound of Music die storie van die eiesinnige nonne-nuweling, Maria, wat die klooster verlaat om ‘n goewernante van sewe kinders te word.
Dié Andrew Lloyd Webber-produksie van die legendariese musiekblyspel word by die Kunstekaap Operahuis in Kaapstad aangebied met ‘n sterbelaaide, Suid-Afrikaanse rolverdeling.
Kaartjies wissel van R125 tot R375.
Die produksie speel tot 30 Maart.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
