Katte val Kaapstad binne Cats – daardie internasionale musiekteater-mosbolletjie wat nooit oud word nie – is weer op Suid-Afrikaanse planke.