Afrikaanse kunstenaar Armand Steenkamp het onlangs sy nuwe enkelsnit, “Johanna Van Saldanha”, vrygestel.
Sleutelwoord Argiewe:Worsie Visser
Ou bokke en groen blare
Alhoewel hulle as ‘n dansorkes optree en gewoonlik gewilde danstreffers op hulle spyskaart aanbied, bly Afrikaanse musiek deel van hierdie Boesmanlanders se aanbieding.
Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit
Die titel van dié album is ‘n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.