Ou bokke en groen blare

Alhoewel hulle as ‘n dansorkes optree en gewoonlik gewilde danstreffers op hulle spyskaart aanbied, bly Afrikaanse musiek deel van hierdie Boesmanlanders se aanbieding.

Dit is die orkes se negende vrystelling en Worsie se broer, Michiel, kry kans om sy slag te wys wanneer hy vir die eerste keer ‘n solo sing.

Lewer kommentaar

Leave a Reply