Let it Be (A Tribute to The Beatles) is Louis Loock se nuwe album.
Sleutelwoord Argiewe:Louis Loock
#Woordfees WAT: A tot Z
Die WAT se negentigste bestaansjaar word gevier met ’n reis deur die Afrikaanse musiek-erfenis van die afgelope nege dekades.
kykNET Hoogtepunte: Jou Show – 26 Junie
In die laaste episode van hierdie reeks kuier Louis Loock op die geel bank.
#Woordfees Musiek Vaandels
Daar is musiek (sogenaamde anthems, of vaandels) wat ‘n ongelooflike sterk emosionele indruk maak – die hart werklik vinniger laat klop.
Klein Karoo Klassique ATKV Openingskonsert 2014
Die Klein Karoo Klassique 6 skop op ’n baie toeganklike noot af met ’n konsert propvol ligte klassieke musiek, musiek uit bekende musiekspele en Suid-Afrikaanse liedere.
La Villa Vita Klassieke Keur
Mozart is die deurlopende tema en word soos ’n goue draad deur die verskillende dissiplines verweef.
KKNK 2013 Telbord
Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Absa KKNK skitter met musiek-supersterre
Een van die gewildste supersterre om na uit te sien by vanjaar se KKNK is Laurika Rauch.
In Harmonie
Rina Hugo en haar jarelange vriend, Manuel Escorcio sing al van die tagtigerjare saam. Voeg die nuwe sensasie op die musiekfront, Romanz daarby en jy kry ’n produksie uit die boonste rakke.
Sê jy ek’s dik?
“Dames en here, ons lyk soos bere, ons vreet appels en pere, koek en lewer Weigh-Less vergewe, dames en here …”
