#Woordfees Musiek Vaandels

Musiek Vaandels,
Roekeloos,
14 Maart 2015.

Daar is musiek (sogenaamde anthems, of vaandels) wat ‘n ongelooflike sterk emosionele indruk maak – die hart werklik vinniger laat klop – en onder andere voorkom in volksliedere en temas vir rolprentklankbane en die Olimpiese Spele en ander groot sportbyeenkomste, asook in die klassieke musiek-genre.

Hierdie produksie bestaan uit verskeie musiekvaandels wat jou hoendervleis-lekker sal laat kry.

Met: PJ Powers, Gloria Bosman, Louis Loock, US Jazz Band olv Felicia Lesch en Tygerberg Kinderkoor olv Hennie Loock
Musiekregisseur: Ockie Vermeulen
Vervaardig namens US Woordfees: Ilse Schürmann

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 150
Plek: Spier Amfiteater, Stellenbosch
Datum: 17 Maart 20h30

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply