Mathys Roets, met Matthys Maree op klavier, ondersoek die muses van manwees in Rembrandt.
Sleutelwoord Argiewe:Mathys Roets
Mathys laat wiel
Mathys Roets is hard aan die werk, energiek en entoesiasties en sy program vir die res van die jaar is propvol.
Droomvroue
Dis nie aldag maklik vir die manne om te sê hoe hulle voel nie. Toe besluit Mathys Roets om ’n bietjie te help.
Danie Niehaus en Mathys Roets
In hierdie produksie van die tweestuks Mathys Roets en Danie Niehaus, word die vrou se prominente rol in die samelewing deernisvol besing.
Ses Snare
Leon Ecroignard, Mel Botes, Mathys Roets, Thean Kotze, Wouter van de Venter en Blackie Swart is die Ses Snare.
Lucas Maree & Mathys Roets
Hierdie twee befaamde kunstenaars het albei hulle loopbane begin deur in restaurante en kuierkroeë te sing.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Grotman help Mathys Roets
Hannes Muller gaan ‘n spesiale opvoering van Groet die Grotman doen om vir Mathys Roets fondse in te samel.
Mathys Roets is verlam
Die sanger Mathys Roets is verlam.
