Vanjaar se Kersfees Skouspel word by die Grand Arena van GrandWest in Kaapstad op Saterdag, 14 Desember om 20:00 aangebied en keer daarna terug na die Sun Arena, Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.
Sleutelwoord Argiewe:Mathys Roets
Leo Sayer kom Suid-Afrika toe
Leo Sayer kom Suid-Afrika toe
Lag van die huil
Mathys Roets en Dana Snyman neem jou saam op ’n bittersoet storie-reis wat jou soms sal laat lag en soms verdrietig sal maak. Nes die lewe maar is. ’n Splinternuwe produksie met musiek en woord saamgesnoer. “Dit is wonderlik hoe sekere musiek en bepaalde stories mekaar aantrek,” sê Mathys. “Ek sing byvoorbeeld Gert Vlok Nel …
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
#Woordfees Mathys Roets – 21 jaar in die musiekbedryf
Mathys Roets vier vanjaar sy 21ste jaar in die vermaaklikheidsbedryf.
Mathys Roets en Anna Davel in konsert
Dit is nou 11 jaar sedert Mathys Roets en Anna Davel vir die eerste keer saam opgetree het.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Iemand soos jy
Mathys sing van sy musiek van die laaste twintig jaar asook sy splinternuwe musiek deur Piet van Wyk de Vries – die man wat weet hoe om met woorde te speel.
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Rembrandt
Mathys Roets, met Matthys Maree op klavier, ondersoek die muses van manwees in Rembrandt.
