Mathys trakteer sy gehoor met vertolkings van Leonard Cohen en Koos du Plessis se werk.

Cohen en Du Plessis se musiek is sonder pretensies en met dié twee groot musikale geeste as inspirasie, bepeins Mathys die hedendaagse man se posisie in die wêreld.

“I don’t even think of myself as a writer, singer or whatever. The occupation of being a man is so much more.”

Leonard Cohen

Waar:             Die Boer teater restaurant Durbanville

Wanneer:      21 & 22 Februarie 2020

Tyd:                Vertoning begin 20:30 (deure open 18:30 vir aandete)

Kaartjies:       Bespreek by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Prys:               R155 (slegs vertoning – kos uitgesluit)

Mathys Roets

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar