Mathys Roets sing van sy musiek van die laaste twintig jaar asook sy splinternuwe musiek deur Piet van Wyk de Vries – die man wat weet hoe om met woorde te speel.
Daar is ook ‘n voorsmakie van Mathys se DVD wat in Augustus bekendgestel word – wees eerste om dit te hoor!
‘n Warm vertoning vir die Julie wintersaande, en deel van Mathys se Wintertoer.

Saterdag, 20 Julie, 20h00, Ou Meulteater, Paarl, Bespreek by 083 564 00 56 / vicky@oumeulteater.co.za
R100.00
