Mathys Roets is verlam

Die sanger Mathys Roets is verlam. ‘n Vriendin van die familie, die sangeres Alexa Strachan, het bevestig dat Roets nou ‘n parapleeg is na sy onlangse motorfietsongeluk. Hy is van sy naeltjie af ondertoe verlam. Sy arms en nek het niks oorgekom nie en hy sal dus nog kan kitaar speel. Roets sal nog vir ‘n hele paar weke in ‘n hospitaal in Bloemfontein bly.

Lewer kommentaar

Leave a Reply