Die Rebellie van Lafras Verwey tref Vrydag, 7 April 2017 die silwerdoek!
Sleutelwoord Argiewe:Cobus Visser
Die Rebellie van Lafras Verwey
Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute akteur, Tobie Cronjé, in die hoofrol.
