Jakhalsdans is ‘n vollengte Afrikaanse rolprent met Engelse onderskrifte wat op Loxton geskiet is. Die regisseur is die Oscar-benoemde Darrell Roodt.
Sleutelwoord Argiewe:Chante Hinds
No Hero
Marchell is ‘n playboy-musikant wat ‘n ooreenkoms met ‘n skelm moet sluit om hom uit sy finansiële probleme te kom.