Dit is `n instelling dat van ons land se mees gewilde kunstenaars elke jaar hierdie tyd by Liefde by die Dam voor `n groot skare by Emmarentia dam optree.
Sleutelwoord Argiewe:Emmarentia Dam
Liefde by die Dam 2022 – Emmarentia
Nagenoeg 15 000 mense word komende Sondag by Suid-Afrika se nommer 1 musiekfees Liefde by die Dam by Emmarentia Dam verwag.
