Jou laailou is daardie opblaas-dryflêding wat jy gewoonlik net in Desembers uithaal.
Sleutelwoord Argiewe:Corné Pretorius
Skree
Die nuwe enkelsnit Skree volg op die hakke van die liedjie Liefde is `n Werkwoord, wat hierdie week nommer 1 op Bok Radio se Top 30 is, en ook tans op Jacarandafm se SA Top 20 verskyn.
Halfvol – die album
Die streng inperkings-reëls in 2020 het vir Corné Pretorius, `n bedrywige besigheidsman, skielik die kans gegee om sy droom om `n sanger te wees, te begin uitleef. Binne `n jaar het hy reeds groot sukses behaal met sy debuut-liedjies “Vuur en Vlam”, “Vergewe My”, “Halfvol” en “Biertjies.” Die nuutste enkelsnit “Liefde is `n Werkwoord” is verlede …
Liefde is ’n werkwoord
Corné Pretorius het “Liefde is `n Werkwoord” in studio geskryf en opgeneem saam met Hunter Kennedy en Fred den Hartog.
Die Heuwels Fantasties se wyn en live show
As jy na Die Heuwels se live shows verlang het, is daar goeie nuus! Hulle speel op Sondag 18 April by Nooitgedacht wynplaas in Stellenbosch.
Biertjies
Corné Pretorius span kragte met Die Heuwels Fantasties en Ampie op “Biertjies.”
Halfvol
Corné Pretorius het pas `n video vir sy derde enkelsnit getiteld “Halfvol” uitgereik.
Vuur en vlam
Die liedjie “Vuur En Vlam” is geskryf deur Francois van Coke en vervaardig deur Richard Onraet.