Danie du Toit (van Spoegwolf en Reënwolf) is terug op die pad, die keer met ‘n vriend of twee. Hy bring die beste songs, stories en gedigte wat soos ‘n storm van woorde en sterre deur die land gaan. Die grootste songs van die laaste dekade, ‘n paar nuwe stories en enkele gedigte uit sy digbundels.
30 & 31 Maart by Die Boer teater-restaurant in Durbanville
Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

