Tasché se eerste kortspeelplaat (EP) getiteld Tasché.

Buiten vir twee oorspronklike snitte, bestaan die album ook uit vier sielvolle verwerkings van bestaande treffers, soos “Lisa se klavier”, “Ek skyn(heilig)”, “Vier seisoene kind” (saam met Francois van Coke) en “Bittermaan” (saam met Danie du Toit).

Die kortspeelplaat is by Van Coke Studios in die Kaap opgeneem en sluit ook haar tweede oorspronklike lied, “Tweedehandse hart”, in.

By die Boer teater-restaurant op 13 en 14 Oktober 2020 om 20:30.  Kaartjies kos R155-00 en is beskikbaar by 021 979 1911.

Tasché, foto: Jaco S Venter

Lewer kommentaar

Leave a Reply