Hierdie top Woordenaars span vir ’n eerste keer kragte saam.
Kom beleef die samebindende krag van musiek, liriek en sosiale kommentaar van ons land se top sanger-digters, of te wel poets. Vanaf die tydlose musiek van Stef Bos en Koos van der Merwe, tot die hedendaagse musiek van Herman Kleinhans, Spoegwolf en Jo Black, beloof hierdie vertoning om jou te herinner hoekom Afrikaans veilig is in die pen van skrywers en “rockers”!
* DEBUUT *
Met: Stef Bos, Koos van der Merwe, Jo Black, Herman Kleinhans, Danie du Toit
Orkes: Matthys Maree, David Klassen, Rixi Roman, Mauritz Lotz
Musiekregie: Matthys Maree
Vervaardiger: Matthys Maree
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: – Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R160
Plek: Beeld/Netwerk24 Ouditorium, Potchefstroom
Datum: 6 Okt 20:00
Die Woordenaars

Die Woordenaars
Roekeloos
2.5