Tasché en kitaarspeler, Matthew Duncan, gaan ‘n intieme akoestiese vertoning lewer by Die Boer op 2 Februarie 2023. Hierdie spesiale vertoning sal haar nuutste treffer, “Sal jy vir my wag” en haar ander oorspronklike treffers soos “Baby, ek bly” insluit. Hulle gaan die gehoor ook trakteer op onuitgereikte liedjies wat nog selde vir die publiek gespeel is, wat hierdie vertoning ekstra spesiaal maak. Sy en Matthew gaan die gehoor ook gelukkig maak met die ’n paar covers, onder andere “Vier seisoene kind” en “The Story”.
Kaartjies kos R170 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Tasché
Tasché

Lewer kommentaar

Leave a Reply