Die alternatiewe Afrikaanse duo Vrede maak nóg ’n kragtige musikale merk met die vrystelling van hul nuutste enkelsnit, “Huistoe” – die titelsnit van hul opkomende debuut-vollengte album.