Dis asof die heelal ‘n ou bewaarde geheim verklap wanneer die sanger, Stiaan Reynierse en die groot liefde van sy lewe, sy kitaar, saam op die verhoog verskyn. Dit is daardié soort talent wat die publiek in hul spore laat stop en gehore oorbluf uit hul stoele lig! Vanaf die openingsnote, dwarsdeur die vertolking van …
Sleutelwoord Argiewe:Quintin van der Merwe
Rowan Zerf vang die vakansiegees met sy eerste solo-enkelsnit
Met sy eerste solo-enkelsnit, waarmee hy na tien jaar uiteindelik sy terugkeer na die musiekbedryf maak, het die gewilde musikant Rowan Zerf dit reggekry om die perfekte treffer op te tower wat gaan koning kraai op elke kuier-speellys.