Francois van Coke en sy kitaarspeler Richard Onraet voer ‘n versameling liedjies op vanaf sy solo albums insluitend die nuutste album, Dagdrome in suburbia, Van Coke Kartel, en Fokofpolisiekar liedjies, asook ‘n cover of twee van Francois se gunsteling liedjies.

By Die Boer restaurant teater in Durbanville 12-14 Maart om 20:30. Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Francois van Coke foto André Badenhorst
Francois van Coke, foto: André Badenhorst

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply