Vra vir enige jong Afrikaanse liedjieskrywer watter kunstenaars ’n invloed was en een naam gaan beslis opduik: Anton Goosen – die onmiskenbare vader van Afrikaanse rock.
Sleutelwoord Argiewe:Gian Groen
Gian Groen en band
Gian Groen bring 5 Maart om 20h30 sy hele orkes na Die Boer in Durbanville om die gehoor deur ‘n skat van meer as 10 jaar se ballades te neem.
Gian Groen solo
Gian Groen is ewe gemaklik in ‘n teatrale omgewing waar hy met net sy akoestiese kitaar ‘n meer liriek gedrewe vertoning lewer.
Dekade se Ballades
Kort na die vrystelling van Gian Groen se nuutste CD, “Dekade se Ballades”, kry die Kaap ‘n geleentheid om Gian en sy band in aksie te sien.
Stiltetyd
Gian Groen het seker geen bekendstelling nodig nie en na vier jaar se stilte is dit seker hoogtyd dat daar ‘n nuwe CD die lug sien, en is dit ook seker baie gepas dat dit Stiltetyd genoem word.
Stiltetyd
In hierdie vertoning sal die gehoor die geleentheid hê om nuwe songs te hoor van Gian Groen se nuutste album.
Groen solo
Na die afgelope twee jaar se harde rock het Gian Groen dit goed gedink om vir ‘n verandering die elektriese kitaar tuis te los.
Tassenberg Rock Show, Cederbergfees
Is dit dagga wat ek ruik? Ek neem aan die persoon wat dit rook het ook die sitplekke uitgepak. Ek hou van sit, maar by ‘n rock show? Is ek terug in Port Elizabeth?
‘n Funky Spinnekop en ‘n paar Patattas
Dit was geen osbraai op Kromdraai hierdie nie, maar die Patatfees op Napier.
Soet September
Dit het lankal tyd geword vir ons om verby die Valiants en Kombuise te kyk na die talent wat ons môre gaan rock in Afrikaans.
