Twee musikante, 12 instrumente. Met oorspronklike werke in Afrikaans en Engels, asook ’n paar ou gunsteling van Bob Dylan en Johnny Cash.
Waar: Die Boer Teater Restaurant Durbanville
Wanneer: Vrydag, 7 Februarie 2020
Tyd: 20.30 (deure open 18.30 vir aandete)
Kaartjies: Bespreek by 021 9791911, of “online” by www.dieboer.com
Prys: R155 (slegs vertoning – aandete uitgesluit)

