Jak de Priester se nuutste album,  Album 10, bestaan uit twintig liedjies oor liefde, verlange en hoop. Dis ’n ernstige dóg humoristiese kyk na Suid-Afrika en die wêreld waarin ons leef.

Bekendstelling

Waar: Die Boer teater Restaurant Durbanville

Wanneer: Sat, 8 Febr – vertoning begin 20.30 (deur open 18.30 vir aandete) en Son, 9 Febr (middagvertoning). Begin 13.30 – deure open 11.30 vir middagete.

Prys: R160 pp

Besprekings: Kaartjies beskikbaar by 021 979 1911, of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar