Camphill Village Musiekfees 2015 Camphill Village Weskus het pas aangekondig dat Hemelbesem die MC by vanjaar se Camphill Village Musiekfees gaan wees.