Allbaster

Allbasters
Allbasters
Allbasters is ’n hip-hop produksie wat die Kunstekaap se planke gaan laat buig op 15 & 16 Junie 2016.

Die naam is afgelei van die Afrikaanse ‘albaster’ en dit maak die voorstel dat ons almal coloured (all baster) is. Dit fokus op wat ons en die Nederlanders in gemeen het kragtens musiek en kultuur.

Hemelbesem vat vooraan die Suid-Afrikaanse kant en Skafalau aka Helberg en Marikit vir Nederland. Ander name in die produksie sluit in Gian Groen, Yoma, Linkris, Die Hooflig en meer.

Kaartjies kos R80 en is beskikbaar by Computicket.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar