#NAF16 Universiteit van Johannesburg Koor

UJ het een van die beste kore in Suid-Afrika. Hulle program bestaan uit ’n klassieke repertoire en musiek uit Afrika en wat hul stad van herkoms reflekteer.

Onder leiding van Renette Bouwer en Sidumo Nyamezele.

Genre: Koormusiek
Taal: English & Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R70
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 2 & 3 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Universiteit van Johannesburg Koor

#NAF16 Universiteit van Johannesburg Koor


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar