Piet Botha, Akkedis en kie saam op die verhoog by Wolfkloof Wynkelder in Robertson.
Sleutelwoord Argiewe:Akkedis
Voortvlugtend
Akkedis het ‘n nuwe cd op die rak – Voortvlugtend. Gatvol vir die bloedsuiers van platemaatskappye het die tweeling besluit om hulself in die skuld te steek en self die album te finansier.
Alternatief op sy beste
Hoekom Alternatief? Ek verstaan dat dit dalk ‘n bemarkbare begrip, maar vir my is dit ‘n belediging as mense soos David Kramer as “Alternatief” aangebied word. Kramer is een van die beste liriekskrywers ooit in Afrikaans! Wat ek teen hierdie tipe kompilasie het is dat ek so te sê al wat ‘n liedjie is reeds …
