As jy die veteraan rocker Piet Botha (aka die Hammer) saam met die hardekwas Akkedis op die verhoog sit word die Lyzard Kyngs gebore. Die klank is kitaargedrewe en ruik na seks, drugs en rock ‘n roll …
Die span is 19 Junie 2015 om 20h30 by Die Boer in Durbanville. Kaartjies kos R120 en kan bespreek word by 021 979 1911.

