Kan jy dit glo? Grahamstad is die enigste plek in Suid-Afrika waar mens daai Ierse raconteur Dylan Moran kan sien! Een van die wêreld se beste komediante.
Another great year for fishing probeer agter die kap van die byl kom. Wie dryf ons hedendaagse bestaan? Wat is realiteit en wat is gewoon fiksie vandag? Hoe kan ons ’n normale bestaan voer?
Moran het ’n lieflike bitter uitkyk op die lewe wat hy met ’n digterlike swier aan ons uitdeel.
Genre: Komedie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen 0/15 jaar
Tydsduur: 1 uur 50 minute
Kaartjies: R130 & R120
Plek: Guy Butler Teater, Grahamstad
Datum: 3 – 5 Julie 2015
Dylan Moran Off The Hook,
Roekeloos,
12 Junie 2015.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
