Arthur, Rudie en AJ is steeds op vrye voet. Op Saterdag 22 Maart kan jy hulle by Die Boer in Durbanville vang vir net R180. ‘n Absolute bargain, want dié Akkedis speel alles van Akkedis, tot Neil Young, tot Bob Marley en op die koop toe kom Jake Gunn en sy kitaar saam.
Kaartjies is beskikbaar by 021 979 1911 of www.dieboer.com
