Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente

Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.

kykNET-verhoog innibos

As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.

Veranderinge in kykNET se laataand vermaak- en aktualiteitsprogramme vanaf April 2016

Aanhangers van kykNET se laataand vermaak- en aktualiteitsprogramme sal bly wees om te hoor dat dieselfde aanbieders hulle op die hoogte oor nuus, politiek, sake, kultuur, kuns en mode sal hou.

Silwerskermfees 2014 – nou met dokkies en WDC-inisiatief

Die vierde kykNET Silwerskermfees vind plaas vanaf 27 Augustus 2014 by die Bay Hotel in Kampsbaai.

Nominasies vir MK Awards 2013

MK is terug met die 7de jaarlikse MK Awards wat SA se top musiek talent in 10 kategorieë plaas vir aanhangers om hulle gunstelinge te kies.