Nominasies vir MK Awards 2013

MK is terug met die 7de jaarlikse MK Awards wat SA se top musiek talent in 10 kategorieë plaas vir aanhangers om hulle gunstelinge te kies. Die wenners sal aangekondig word by die Staatsteater in Pretoria op 24 Maart 2013.


MK het die toekennings effe verander met die byvoegings van “Beste SA Musiekfees” en “Beste Solo kunstenaar” kategorieë. Die eerste fase van die MK Awards 2013 het plaasgevind tussen 10 en 25 Januarie, waar kykers die geleentheid gekry het om hul “Beste Live” en “Beste SA Musiekfees” te nomineer. Die kunstenaars en feeste wat die meeste nominasies ontvang teen 25 Januarie sal ingesluit word as genomineerdes.

Nou dat die volle lys MK Awards 2013 nominasies aangekondig is, kan aanhangers tot 8 Maart stem op MK se webwerf en Facebook blad.

Die nominasies vir 2013 is:

Beste Video
Die Heuwels Fantasties – “Verraadplaas”
Tailor – “Wolf”
The Frown – “The National”
The Parlotones – “Honey Spiders”
Van Coke Kartel – “Tot Die Son Uitkom”
Zebra & Giraffe – “I’ll Blame you”

Beste Nuweling
Gangs of Ballet – Hello Sweet World
Goodnight Wembley – Time Machine
Spoegwolf – Lenie Blou
Tailor – Wolf
Toya DeLazy – Pump It On
Woodstock Mafia – Electric Light

MK Awards
MK Awards
Beste Groep
Die Antwoord – Baby Is On Fire
ISO – Destiny
The Plastics – Stereo Kids
Van Coke Kartel – Dis ‘n Land
Zebra & Giraffe – I’ll Blame You

Beste Rock
Jack Parow ft. Francois van Coke – Hard Partytjie Hou
Taxi Violence – Unholy
Van Coke Kartel – Dis ‘n Land
Woodstock Mafia – Electric Light
Zebra & Giraffe – I’ll Blame you

Beste SFX/Animasie
Absinthe – Love Will Tear US Apart
Haezer ft. Lark – Brave
Mr Sakitumi – Jungle Jimmy
The Frown – The National
The Parlotones – Honey Spiders

Beste Indie
Ashtray Electric – Bittersweet Manipulator
Black Handed Kites – Up
Mug-Shot – Bare Bones
Shortstraw – One Long Day
The Plastics – Stereo Kids

Beste Dans
Die Antwoord – Baby Is On Fire
Double Adapter – Eat You Alive
Goodluck – Harlem
Johnny Neon – Hearts
Pascal & Pearce – Disco Sun

Best Solo Kunstenaar
Bouwer Bosch ft. Jaco van der Merwe – (K)anker
ChianoSky – Sick Sick Sick
Jeremy Loops – Howling
Shotgun Tori – Sweet Weather
Toya DeLazy – Love Is In The Air

Beste Live Act
Bittereinder
Fokofpolisiekar
Gangs of Ballet
Jeremy Loops
The Black Cat Bones
Van Coke Kartel

Best SA Musiekfees
Oppikoppi 2012
RAMfest 2012
Rocking The Daisies 2012
Synergy 2012
Up The Creek 2012

Stemme is nou oop en sal sluit om 12:00nm op 8 Maart 2013.
Om jou stem telaat hoor, gaan na:
· mktv.co.za
· www.facebook.com/mktv.co.za

Lewer kommentaar

Leave a Reply