“Sporadies Nomadies” is ‘n Fokofpolisiekar liedjie. Francois van Coke, Hunter Kennedy en Pierre Greeff voel dat dit hul leefstyl nogal goed opsom.
Sleutelwoord Argiewe:Black Handed Kites
Nominasies vir MK Awards 2013
MK is terug met die 7de jaarlikse MK Awards wat SA se top musiek talent in 10 kategorieë plaas vir aanhangers om hulle gunstelinge te kies.